TESTIMONIALS

 

the south african home of natural medicine

 
 

This Letter was received from Sonja
 
Hallo Elna


Ek is so bly hier waar ek sit en hierdie brief vandag vir jou skryf! Ek hoop jy onthou my nog ek het sowat n maand terug van die probiotics by jou bestel vir my jongste seuntjie- Ewan. Ons bly in Lydenburg. Ewan is 3 jaar oud. Dit gaan al BAIE beter met Ewan! Hy het definitief verbeter vandat ons met die probiotics begin het. Ongeveer n week daarna het hy begin beter eet en eet nou omtrent 5 nuwe kosse en dit bly toeneem. Hy het meer energie en lyk sommer gesonder. Ek gee hom ook Flaxseed olie. In die laaste maand het sy woordeskat verskriklik uitgebrei,hy begin nou in sinne praat.

Vanoggend het hy sy broekie afgetrek en by die toilet gaan staan- eerste goeie teken vir potty training! Hy het emosioneel baie ontwikkel.Ons het twee nuwe maltese baba hondjies by ons gesin gevoeg n week terug. Hy wou niks met hulle te doen he nie, vandag toe niemand kyk nie het hy die een hondjie saggies gestreel en sy koppie teen hom gesit !! Hy troos my ook en kom om getroos te word.Hy vererg hom as iemand vir hom iets se waarvan hy nie hou nie en hy gee my n drukkie as ek hom vra en hy lag en het n humorsin. Dit gaan baie goed met hom en sy denke ontwikkel baie beslis asook sy emosies.


Ek het n blog begin om mense van hom te vertel en ook n geselsgroep om mense in ons land aan die gesels hieroor te kry. Ek sal dit baie waardeer as jy dit wil besoek of weet van ander ouers wat sal wil. Ewan kry tans 10 ml probiotics ek dink daaraan om dit te vermeerder na 15ml.


Groete
Sonja
 
Sonja het ook haar eie blog. / sonja also has her own blog.
Gaan lees gerus meer oor verskillende behandelings vir Outistiese kinders. / Please read more about different treatments for Autistic Children.

Kliek op haar blog-adres / Click on her blog  address.
http://www.nsagtelandingsplek.blogspot.com

       
 
       
 
 
 
 
ELNA VAN LOGGERENBERG    
 
     

11 Max Michaelis Street

Montgomery Park

2195

South Africa

 

info@albiofa.co.za

Telephone:  +27 (11) 888 5048

Fax: +27 (86) 627 8353

Mobile:  +27 (83) 377 4897

http://www.albiofa.co.za